
Weird Wide Web - Gratis vlugte lei tot 35-jarige in hegtenisneming
Loading player...
'n 35-jarige man van die Verenigde State is skuldig bevind daaraan dat hy meer as 120 keer bedrieglik as 'n vlugkelner voorgegee het om gratis te reis sonder om ooit wettige diens by die betrokke lugdienste te hê.