ROMEINE 8 Die nuwe lewe onder die genade. Die Gees van heiligheid en aanneming as kinders. 1DAAR is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. 2Want die wet van die Gees van…

ROMEINE 7 Vrygemaak van die wet, dien ons God in 'n nuwe gees. Die wet het ons geleer om die sonde te ken. Die stryd van die vlees teen die Gees. 1OF weet julle nie, broeders — want ek spreek met mense wat die wet ken — dat die wet…
HANDELINGE 2 Die uitstorting van die Heilige Gees. 1EN toe die dag van die pinksterfees aangebreek het, was hulle almal eendragtig bymekaar. 2En daar kom skielik uit die hemel 'n geluid soos van 'n geweldige rukwind, en dit het die hele huis gevul waar hulle gesit het. 3Toe is deur…

JOHANNES 7 37En op die laaste dag, die groot dag van die fees, het Jesus gestaan en uitgeroep en gesê: As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink! 38Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei…
EFÉSIËRS 2 4Maar God, wat ryk is in barmhartigheid, het ons deur sy grote liefde waarmee Hy ons liefgehad het, 5ook toe ons dood was deur die misdade, lewend gemaak saam met Christus — uit genade is julle gered — 6en saam opgewek en saam laat sit in die hemele…
I JOHANNES 1 7Maar as ons in die lig wandel soos Hy in die lig is, dan het ons gemeenskap met mekaar; en die bloed van Jesus Christus, sy Seun, reinig ons van alle sonde. Die belydenis van sonde en die vergifnis. 8AS ons sê dat ons geen sonde het…
EFÉSIËRS 1 20wat Hy gewerk het in Christus toe Hy Hom uit die dode opgewek het en Hom laat sit het aan sy regterhand in die hemele, 21 bo alle owerheid en mag en krag en heerskappy en elke naam wat genoem word, nie alleen in hierdie wêreld nie, maar…
HANDELINGE 1 9En nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien; en 'n wolk het Hom voor hulle oë weggeneem. 10En toe hulle nog stip na die hemel kyk terwyl Hy weggaan, staan daar twee manne in wit klere by hulle, 11wat sê: Galilése manne, waarom…
EFÉSIËRS 5 14Daarom sê Hy: Ontwaak, jy wat slaap, en staan op uit die dode, en Christus sal oor jou skyn. 15Pas dan op dat julle nougeset wandel, nie as onwyse nie, maar as wyse; 16 en koop die tyd uit, omdat die dae boos is. 17Daarom moet julle nie…
HANDELINGE 1 8maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde.
HANDELINGE 1 8maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde. 9En nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit…
HANDELINGE 2 Die uitstorting van die Heilige Gees. 1EN toe die dag van die pinksterfees aangebreek het, was hulle almal eendragtig bymekaar. 2En daar kom skielik uit die hemel 'n geluid soos van 'n geweldige rukwind, en dit het die hele huis gevul waar hulle gesit het. 3Toe is deur…
LUKAS 24 Die hemelvaart. (Hand. 1:9-11.) 50EN Hy het hulle uitgelei tot by Betánië. En Hy het sy hande opgehef en hulle geseën. 51En terwyl Hy hulle seën, het Hy van hulle geskei en is in die hemel opgeneem. 52En hulle het Hom aanbid en na Jerusalem teruggegaan met groot…
JOHANNES 14 26maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het. 27 Vrede laat Ek vir julle na, my vrede gee Ek aan julle; nie soos die wêreld…

27 May 2AM
12 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.