Die dringendheid om oplossings vir bek-en-klouseer te vind is, op die voorgrond nadat dié siekte die afgelope week by die wêreld se grootste voerkraal gevind is. Baie is in verskeie provinsies en vergaderings daaroor gesê en Landbouweekblad se joernalistehet hul oor op die grond gehou.
Nie een provinsie in Suid-Afrika het die uitbreking van die Afrika-kommandowurm vrygespring nie. Dié wurms kan binne vier uur 40 ha gras opvreet. Wat het aanleiding gegee tot die uitbreking, en wat kan boere doen om dié pes te voorkom?
Sy kinders noem Higgo die minister van bittereinders, want hy gee nooit op nie. Hy en Adrinet gesels met Johan Beukes oor die afgelope paar maande se trauma nadat hy van ’n leer afgeval het en gee ook raad aan boere hoe om moeilike tye te bowe te kom.In die…
Johan Coetzee, skrywer van Opgee se gat, glo hoe groter jou aanpasbaarheid en veerkragtigheid – jou vermoë om op te staan nadat die lewe jou ’n klap of twee gegee het – hoe groter is jou kans om te floreer. In dié episode vertel Coetzee hoekom hy die boek geskryf…
Wat is die doomsday-graansiekte wat Suid-Afrika nog nie bereik het nie, maar waaroor kenners wakker lê en wat is die groot lesse wat die uitbreek van sulke siektes ons leer? Dit is van die kwessies wat in die tweede episode van Wat die boer moet weet bespreek word.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.