Die dag wat was, 9 Junie 2025

Loading player...
Kry die nuus soos dit breek.
9 Jun 1PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Savanna: As alles reg loop, begin verslagtings in Augustus

Die beplanning vir die opening van Savannah Beef Namibia is goed op dreef met die eerste toetsverslagting wat in Augustus sal begin. Die droom vir 'n eie, wêreldklas-abattoir wat deur boere besit en bestuur word, is vyf jaar gelede van stapel gestuur deur die voorsitter van die Beesvleis Waardekettingsforum, Mecki…
10 Jun 12AM 1 min

Kenner sê oor NNN se besoek aan hospitale, dis simbolies

Volgens nuusberigte het president Netumbo Nandi-Ndaitwah onlangs ongeveer ses uur lank mediese fasiliteite geïnspekteer en pasiënte by Katutura- en Windhoek Sentrale hospitale besoek. Die besoek vorm deel van haar poging om te verseker dat alle politieke ampsdraers en lede van Psemas vanaf April 2026 staatsgesondheidsorgdienste gebruik. Kosmos 94.1 Nuus het…
10 Jun 12AM 1 min

Hoëvlak besoek vandeesweek aan China

‘n Hoëvlak-afvaardiging van Namibië, onder leiding die minister van buitelandse sake en samewerking, Selma Ashipala-Musavyi, woon vandeesweek verskeie forums in China by om vennootskappe te bevorder. Plaaslike regerings- en sakelui gaan van Woensdag tot Sondag die Ministeriële Vergadering van die Forum vir Samewerking tussen China en Afrika bywoon, asook die…
9 Jun 11PM 1 min

Onvoldoende beskerming vir kinders in die Wes-Kaap

Die DA in die Wes-Kaap sê hy sal sy pogings verskerp om swakpunte in die provinsie se kinderbeskermingstelsel te identifiseer. Die party beoog om praktiese aanbevelings te ontwikkel om kinderbeskerming te versterk en te verseker geen kind word kwesbaar gelaat nie. Die DA-lid, Wendy Kaizer-Philander, sê meer as 40 000…
9 Jun 11PM 1 min

Nanso hou voet by stuk oor gratis hoër onderwys

Reaksie is ontvang op onderwysminister Sanet Steenkamp wat sê dat gratis hoër onderwys gekoppel sal word aan die behoeftes en aanvraag van die land se sleutel-ekonomiese sektore. Sy het ook gesê dit sal die wanverhouding tussen gegradueerdes en arbeidsmarkvereistes aanspreek. Steenkamp het gepraat tydens 'n hoflikheidsbesoek aan Karas-goewerneur Aletha Frederick…
9 Jun 11AM 1 min