
AfDB is reg oor wat Namibië moet doen - ekonoom
Loading player...
Reaksie word ontvang op die Afrika-ontwikkelingsbank wat Namibië versoek om deelname aan die private sektor te versterk en ekonomiese diversifikasie te versnel om langtermyn, volhoubare groei te ontsluit. Die bank sê verder die land moet weg beweeg van sy afhanklikheid van wisselvallige kommoditeitsmarkte en inkomste van die Suider-Afrikaanse Doeane-unie. Hy beklemtoon waardetoevoeging, infrastruktuurbelegging en verbeterde saketoestande as kritieke prioriteite. Oliver Diggle, Cirrus-ekonoom het meer.