
Lughawensmaatskappy reg vir Avia Dev-beraad
Loading player...
Die Avia Dev-beraad vind hierdie week plaas. Dit sal die derde agtereenvolgende keer wees dat die Lughawensmaatskappy deelneem. Daar word 36 lugdienste, 408 verteenwoordigers van 46 lande en meer as 1 200 vergaderings verwag. Die beraad bied 'n platform vir Namibië om sy samewerking te versterk. Kosmos 94.1 Nuus het met die maatskappy se woordvoerder, Dan Kamati, gesels.